Geeste, gedaantes, spoke….die “onbekende.” Is dit nie interressant hoe ons as lewende siele partymaal so gefassineerd is oor dit wat in die ” ander wereld” aangaan nie? Ons lees oor die dinge wat ” anderkant” aangaan
Saturday, 9 April 2016
Die hond en die spook
My Pa het vir my vertel dat sy pa groot geword het in 'n huis wat regtig gespook het, hy het nie regtig die plek gesĂȘ waar my oupa groot geword het nie maar kom ek begin! Een aand het my oupa en sy broer gaan slaap in 'n kamer buite die huis en hulle het 'n slaap hond (?) gehad en een aand het die hond verskriklik geblaf en hulle moes uitgaan om hom stil te maak want netnou gaan hulle hom doodskiet. My oupa en sy broer gaan uit, toe hulle buite kom het die hond regop gestaan. Dit het gelyk asof hy teen iemand staan maar daar is niemand nie, sy stert swaai heen en weer! Daai aand was my oupa en sy broer dadelik terug en diep onder die kombers geklim en styf teen mekaar gelĂȘ !
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment